LowLense

Life Through The Lense Of A Poet | Online Users

Universiteit Is Nie Vriendelik Nie

Universiteit Is Nie Vriendelik Nie

Ek sit voor die skootrekenaar en luister na die depressiewe klanke van Game of Thrones se viole wat my kamer vul terwyl my brein by my linker oor uit loop. Ek is mentaal so moeg dat ek nie eers my wekker, wat vanoggend 5:30 afgegaan het, gehoor het nie. My oë wil toe val, my brein, altans die dele wat nog nie uit die kant van my hoof uitgeloop het nie, oorreed my ek moet wakker bly – ʼn 1500 woord…

View On WordPress

Skedel Breek

Skedel Breek

ek breek jou skedel oop
aanskou jou gedagtes in werking
klim ek in dié kleurvolle wanorde

ek breek my skedel oop
trek velle stuk vir stuk
metodies van my gesig af
netjiese snye
plaas ek dit as skildery op doek
om objektief myself te sien
deur jou oë

View On WordPress

Stadig

Stadig http://wp.me/s1Gm1N-stadig

stadig verwyder ek jou vel
kleefband slierte
bloed onder my vingers
ek wou sien hoe jy sonder jou vel lyk

maar al wat ek kon kry
was die bloed slierte
en jou hart wat ophou klop

ek wou god speel
manifestasie van my beheer

maar ek was te laat

View Post

Droomwêreld

statiese klankgolwe weergalm
tussen my ore
ek sit en staar na gister
terugflitse
verwronge beelde
‘n perfekte afgod het ek geword
om myself te aanbid
vlieg ek weg

ou whiskey en ‘n sigaret
skryf ek my Bybel
in statiese klankgolwe
sodat ek myself kan verstaan

View Post

Coffee StoutAs they say, all good things come to an end. This beer is almost done, the whole 18 litres of it.…View Post

Coffee Stout

As they say, all good things come to an end. This beer is almost done, the whole 18 litres of it.…

View Post

The Start Of a Hoppy HobbyThis is the first photo, with a kind of label, on my beer! Tastes wonderful! Please come and taste.
View Post

The Start Of a Hoppy Hobby

This is the first photo, with a kind of label, on my beer! Tastes wonderful! Please come and taste.

View Post

The ShoeA bed covered with spattered blood a chair abiding the show’s rules,distasteful dirty socks a figurative body lay still on the floor.Never mind his hand - missing its fingernails,that is another day’s story my son….. Read More:http://jacolouwkuns.wordpress.com/poetrygedigte/english/the-shoe/

‘n Skoen
Jy lê eenkant, duskant, onder ‘n ou onderbroek en ‘n boks sigarette, ‘n halwe bottel Brandy en ‘n brief met die naam ‘Sandy’…. Lees Verder:
http://jacolouwkuns.wordpress.com/poetrygedigte/afrikaans/n-skoen/

The Shoe

A bed covered with spattered blood
a chair abiding the show’s rules,
distasteful dirty socks
a figurative body lay still on the floor.
Never mind his hand - missing its fingernails,
that is another day’s story my son….. Read More:

http://jacolouwkuns.wordpress.com/poetrygedigte/english/the-shoe/

‘n Skoen

Jy lê eenkant,
duskant,
onder ‘n ou onderbroek
en ‘n boks sigarette,
‘n halwe bottel Brandy
en ‘n brief met die naam
‘Sandy’…. Lees Verder:

http://jacolouwkuns.wordpress.com/poetrygedigte/afrikaans/n-skoen/

Ou Koffie en Nuwe Kraaie

ou koffie bekers staan in rye en rye
en rye op my tafel
my pen is droog
ou sigaret as verkleurd
ek skryf oor ‘n kraai
swart vere
elkeen perfekte afgestompte
geslypte
swaarde
wroeg hy om te ontsnap
lem skerp snawel
skeer my keel oop
ontsnap ontsnap ontsnap

View Post

Haat

Haat http://wp.me/s1Gm1N-haat

statiese klank golwe weergalm
in die holtes van my ore
soos ek luister na jou

die swart kraai ‘n armlengte van my
skree hy die klanke van verlange
soos ek my hart dissekteer

die liefde uit dit sny
vervang ek dit met swart haat
glimlag ek vir jou naïwiteit

View Post

'n Somnolente WandelSoms raak drome waar, maar soms moet mens jou drome waar maak! ‘Some look how things happen, others…View Post

'n Somnolente Wandel

Soms raak drome waar, maar soms moet mens jou drome waar maak! ‘Some look how things happen, others…

View Post